Warren Oates

Warren Oates
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Warren Mercer Oates
Geboorte (1928-07-05)5 Julie 1928
Sterfte 3 April 1982 (op 53)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Warren Oates (5 Julie 1928 – 3 April 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente In the Heat of the Night (1967), The Wild Bunch (1969), 1941 (1979), en Stripes (1981).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy